Bos Goggatjies | Kleuter- en Naskool
11
home,page-template-default,page,page-id-11,,boxed,qode-title-hidden,qode-theme-ver-10.0,wpb-js-composer js-comp-ver-4.12,vc_responsive

Hier by ons, maak elke kind se hartjie saak!

Bos Goggatjies Kleuter- en Naskool word nie net volgens Christelike waardes bestuur nie,
maar dit is hier waar elke kind Jesus waarlik leer ken.

  • Babas van 3 maande tot Graad R
  • Gekwalifiseerde personeel wat baie lief is vir kinders
  • Voldag, half dag, naskool en enkel dag sorg beskikbaar
  • Naskool vervoer
  • Kameras op die speel gronde en in elke klas
  • Daaglikse fokus op fyn en groot motoriese ontwikkeling
  • Baba Massering
  • In diepte vorderings verslae